WIERDAPARK TESTIMONIALS

Hi Sumandie. Ek is baie happy dankie. Die span en veral Ansie het baie hard gewerk. Ek kan nou weer asem haal in my huis.
Baie dankie … julle Hoor beslis weer van my.
H. Tonsing

Goeie môre..
Ons is baie tevrede..baie dankie..julle werk is profesioneel en deeglik..waardeer baie..lekker dag vir julle..🕊🌟🌷🪣🧹

M. Froehlich

Perfect! Job well done as always. Thanks.
Taryn Bianchina

Hi, ek BAIE dankbaar vir Ansie en haar span! Was ‘n challenge maar hulle het goed gedoen en gedruk. Dankie Baie. Is baie tevrede!
Bryce Viljoen

Goeiemôre! Ek is baie tevrede met die diens, baie dankie. Die matte is mooi skoon, die vensters is so skoon dit lyk of daar nie eers vensters in die huis is nie. Ons waardeer die harde werk en moeite wat in die huis ingegaan het. Baie dankie!
Letitia Steyn

More baie dankie alles is pragtig skoon baie goeie diens en mense vriendelik en fluks. Kan julle enige tyd aanbeveel. Het julle kaartjie en vertel klaar vir mense van julle. Nogmaals dankie.
Cynthia

Ek is baie tevrede met die vensters! Dit lyk weer so mooi skoon en die staff met die twee toesighouers was baie vriendelik gewees! Weereens baie dankie.
M. Jacobs

Absolutely happy. The carpets are nice, fresh and clean

Z. Ntuli

Baie baie dankie uitstekende diens sal julle oral aanbeveel
S.Fraser

Baie tevrede, dankie.
As enigiemand vra vir ‘n verwysing, gebruik my naam met graagte
Baie dankie
M.Viljoen

Good morning Ansie, I am very happy with the service that was provided. Will definitely recommend you to friends and family.

D.Govender

Uitstekende, deeglike, baie vriendelike diens… baie dankie Erika en Pridelaughing

Annetjie Coetzee

Baie dankie Ansie, is baie tevrede. Puik Diens!

L. de Villiers

Sorry I didn’t thank you for the job well done on the cleaning of my house and windows. Keep up the good work.


T. Mojaki

Goeie more Ansie
BAIE dankie vir die skoonmaak van ons kantore gister. Puik werk. Puik gedaan.
Wynand Bauer

Bestuurder SA Lugmagfonds

Ek wil net gou ‘n vinnige email stuur om goue sterre en ‘n groot dankie vir Lizelle en die span te gee.  Die diens en vriendelikheid is van die boonste gehalte.  Niks is ooit te veel gevra nie.  En kommunikasie is so maklik en vrymoedeglik met Lizelle.  Ek voel ek kan haar vertrou en enige tyd ietsie vra waar nodig.

Dankie Skitterblink, en VERAL Lizelle en die dames!  Dankie dat julle elke week die diens vir my lewer wat ek, na 10 jaar met Skitterblank, verwag.

Marelize

Our family has been assisted by Skitterblink Wierdapark for about 6 years. We are very happy with the excellent service, that we receive, on an ongoing basis. Our home is cleaned very professionally, regularly and reliably. We have not had dishonesty.
Thank you




ANONYMOUS

At the beginning of the year we “celebrated” our 15th anniversary with Skitterblink as our chosen cleaning service provider. We thought it appropriate, at this time, to express our appreciation for the longstanding and valuable relationship.

It is commendable and speaks of a professional approach that the company has been in business for such a long period of time and going from strength to strength. We are happy to recommend you to friends and family.

What is particularly outstanding for us is the diligence, honesty and friendliness of our particular team under the capable supervision of Nellie.
We know that we can speak on behalf of our friends and neighbours here in Sunrise View who now also use your services.

Once again, thank you for the many years of reliable and professional service. We hope there will be many more.

Jan & Hazel Groeneveld