Testimonials
“I have been a satisfied client of Skitterblink for more than 15 years. They have been 100% reliable.
I find the supervision and feedback sheets very helpful.”
“Skitterblink continues to provide us with a friendly, efficient and professional cleaning service on a weekly basis. Thank you for your great work Christine and team.”
“Julle vriendelikheid, professionaliteit is van hoog staande gehalte. Julle is altyd bereid om met groot graagte enige iets ekstra te doen waarvoor ek vra.”
I would like to extend a word of thanks for the professional services rendered by the Doringkloof Franchise. I was very impressed with your quality of work and experienced Maria as very helpful and friendly.
Kind regards
Baie dankie vir die 2 baie goeie werkers wat ek deur julle hierdie jaar gebruik het…Lumka en toe Betty.
Hulle het altwee uitstekend gewerk en was n plesier om in my huis te he.
Groete en n geseende tyd vir julle ook.
“Liewe Gert en Thelma
Namens ELEOS wil ek jul graag van harte bedank vir die skoonmaak van een van ons Agape-tannies se huise. Dankie vir die ekstra tyd wat julle daar spandeer het sonder vergoeding. Dit het nie ongesiens verbygegaan nie. Dankie ook vir die nuwe beddegoed. Dis danksy die goedhartigheid van mense soos julle, dat ons werk in die Weste van Pretoria suksesvol kan wees.
Dankie dat julle ELEOS help om ‘n verskil te maak in die lewens van minderbevooregte mense.
Met groot waardering,”
